SolidariteitVerified account

@solidariteit

Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting. 🔸 diens@solidariteit.co.za 🔸0861 25 24 23

Suid-Afrika
Joined December 2009

Tweets

You blocked @solidariteit

Are you sure you want to view these Tweets? Viewing Tweets won't unblock @solidariteit

  1. Pinned Tweet
    Feb 17

    𝐏𝐄𝐈𝐋𝐈𝐍𝐆 👍/👎 Wat dink jy van onderrig in AFRIKAANS? Laat weet ons hieronder. 👇

    Undo
  2. Ons soek jou! 🖐 Ons is besig om ʼn nuwe digitale wêreld van geleenthede te ontgin – ʼn gemeenskapsplatform met soveel meer moontlikhede vir jou toekoms as wat onsself aan kan dink. 🤩 Neem deel aan ons navorsing. Klik hier. 👉

    Undo
  3. Feb 17

    🖋️ Om te kan skryf is om te kan inspireer! Ken jy ’n kreatiewe skrywer wat ink in sy vingers het, of ’n joernalis wat op die voorpunt van nuus en gebeure staan? Nomineer dié persoon NOU vir die -toekenning in 2022 👉

    Undo
  4. Feb 16

    According to Solidarity, the current state of disaster creates major uncertainty for workers, companies and the economy in general, and it must therefore be terminated.

    Undo
  5. Feb 16

    Gemeenskaporganisasies soos die Afrikaanse Taalraad, Solidariteit en moet hulle dus solank maar begin voorberei om die ANC/SAKP hof toe te vat. Ons kan nie toelaat dat die regering ongestraf hiermee wegkom nie.

    Undo
  6. Feb 16

    Solidariteit en is gereed vir moontlike regsaksie teen die departement van basiese onderwys se beplande wysigingswetontwerp, veral die dele oor die taalbeleid.

    Undo
  7. Retweeted
    Feb 15

    Joburg High Court hears Hlophe's conversation with justices was not casual

    Undo
  8. Retweeted
    Feb 14

    Lesufi is ridder op ‘n swart perd oppad om die rasvure by Hoërskool Jan Viljoen te stook. Ek sien weer vandag die spotprent in Beeld van hom wat histeries is omdat hy breek & ander bou. Sy departement het meer ‘spandeer’ op reiniging van skole as wat Sol-Tech gekos het om te bou.

    Undo
  9. Feb 16

    Die NGV gryp jou gesondheid uit die hande van jou dokters en sit dit in die hande van die staat. Jy gaan gestroop word van jou vryheid van keuse oor mediese sorg! Veg saam, steun ons massa-litigasie! Klik hier en sê jou sê 👇

    Undo
  10. Feb 14

    Solidarity General Secretary Gideon du Plessis said earlier this month. Sibanye-Stillwater revised previous offers of increase from R570 to R670 for lowest-paid Employees to R800 for each of the three years.

    Undo
  11. Feb 14

    Ken jy ’n fotograaf wat spesiale oomblikke op ’n besonderse wyse kan vasvang; wie se passie en talent deur sy of haar werk weerspieël word? Nomineer dié persoon NOU vir die -toekenning in 2022. Nomineer hier jou gunsteling 👉

    Undo
  12. Feb 13

    Solidarity was in court on 10 February to try and get Denel to pay R90 million in outstanding salaries and benefits owed to hundreds of its members that employed by the state-owned company.

    Undo
  13. Feb 13

    On February 7, Mining Weekly reported that Solidarity general secretary Gideon du Plessis believed an agreement might be “within reach” after what he called a “marathon negotiation session” between Sibanye and the unions.

    Undo
  14. Feb 13

    This induced Solidarity and to technique the Pretoria High Court in a bid to have the State of Disaster declared invalid.

    Undo
  15. Feb 13

    Solidariteit en het reeds dokumente by die Pretoriase hooggeregshof ingedien waarin die organisasies vra dat die voorsetting van die huidige ramptoestand ongeldig verklaar word.

    Undo
  16. Feb 12

    "Televisie gee vir almal 'n beeld, maar radio skep 'n miljoen prentjies in 'n miljoen mense se gedagtes." Peggy Noonan Radio is tydloos, en vandag vier ons Wêreldradiodag saam met julle! Vertel vir ons in die kommentaar wie is jou gunsteling omroeper!

    Undo
  17. Feb 10

    👍/👎 PEILING Wat dink jy van gisteraand se STAATSREDE?

    Undo
  18. Feb 10

    Solidarity and filed court petitions last Thursday in the North Gauteng High Court, requesting that the national state of disaster be ruled invalid.

    Undo
  19. Feb 10

    “In its court papers, Solidarity contends that the ongoing extension of the state of disaster is irrational and extremely damaging for the economy as well as for social and political norms in South Africa."

    Undo
  20. Feb 10

    Last week, Solidarity and recorded court archives in the North Gauteng High Court in a bid to have the public condition of calamity proclaimed invalid.

    Undo

Loading seems to be taking a while.

Twitter may be over capacity or experiencing a momentary hiccup. Try again or visit Twitter Status for more information.

    You may also like

    ·