Tweets
- Tweets
- Tweets & replies
- Media
@bobbyvjaarsveld is blocked
Are you sure you want to view these Tweets? Viewing Tweets won't unblock @bobbyvjaarsveld.
-
Vanaand se episode laat 'n mens net van vooraf weer SO dankbaar voel vir wat jy het
@KarlienVanJ@bobbyvjaarsveld#injouskoene@viatv -
@bobbyvjaarsveld en@KarlienVanJ - dankie wat julle met die program doen. Julle maak mens opnuut dankbaar vir alles..kan nét dankie sê

-
@bobbyvjaarsveld Wat 'n ongelooflike reeks In Jou Skoene. Dit is so hartverskeurend - ons het soveel, soveel om voor dankbaar te wees. -
#injouskoene Weereens ons oë oop gemaak vanaand. Well done@bobbyvjaarsveld@KarlienVanJ -
Eye opener! Ek kla nooit weer met die witbrood onder my arm nie. Julle het harte van goud
@bobbyvjaarsveld@KarlienVanJ@viatv#injouskoene -
Reality check 101? Kyk na
@bobbyvjaarsveld &@KarlienVanJ se#InJouSkoene! Besef opreg waarvoor ons dankbaar moet wees. -
@bobbyvjaarsveld@KarlienVanJ In jou skoene wat n program julle gee my elke aand trane dankie vir dit wat julle doen Arie#injouskoene -
Weer eens het vanaand se episode my in trane gehad..daardie mense is so dankbaar..Dankie
@viatv@bobbyvjaarsveld@KarlienVanJ#InJouSkoene -
Dankie
@bobbyvjaarsveld &@KarlienVanJ dat jul ons saam met julle in ander se skoene laat stap, ek kyk nou heeltemal anders na die lewe -
Weereens stom geslaan met vanaand se episode weet nie wat ek meer gedoen het nie gelag of gehuil
#injouskoene@bobbyvjaarsveld@KarlienVanJ -
Wanneer jou kollega oor die foon roep: "Ek kan nie praat nie! Ek kyk vir
@bobbyvjaarsveld en@KarlienVanJ!"#InJouSkoene@viatv -
It's Wednesday you know what that means? Bobby en Karlien
#injouskoene@bobbyvjaarsveld
. -
Laat weet my asb wat julle dink van vanaand se episode van
#injouskoene op Via kanaal 147 om 20:30 .... Gonne be interesting

-
This Sunday
@MNet 17:30@VoiceSA I Chat to@staceynorman about where it all began@bobbyvjaarsveld Are you guys all ready?#TheVoiceSApic.twitter.com/x106G5s176 -
Sopkombuis Elandspoort met
@BelindaBronner Onthou om vanaand 20:30@viatv te kyk@bobbyvjaarsveld en@KarlienVanJ kom kuier in Elandspoort!pic.twitter.com/OdJsbb1ZBn
-
Went diving today and snorkeling with the kids in
#zanzibar@DiamondsResorts ! And is was freakin amazing.... WOW! Doing this again!
pic.twitter.com/18V8nvRVIo
-
Vanaand op
#injouskoene moet ek en@KarlienVanJ twee dae in Elandspoort Danville deurbring. 25 Januarie om 20:30.pic.twitter.com/qwmwr5V5Ww -
.
@bobbyvjaarsveld en@KarlienVanJ moet dié week 48 uur in die minderbevoorregte woonbuurt Elandspoort deurbring. Vanaand om 20:30.pic.twitter.com/f4xKflqplN -
Hhhahhahhahhh ok well thanks I guess.....
https://twitter.com/VoiceSA/status/823470597153890305 …
Loading seems to be taking a while.
Twitter may be over capacity or experiencing a momentary hiccup. Try again or visit Twitter Status for more information.
VIA TV
Elré du Plessis
René Opperman
Marga van Rooyen
Renier
Alan Boshoff
Ewaldt Scholtz
arie gerhardus
Meltania
Andries Laubscher
Charne Ferreira
Netwerk24
warnay
Bobby van Jaarsveld
Gavin Edwards
Hanna Grobler