Twiitit
- Twiitit, nykyinen sivu.
- Twiitit ja vastaukset
- Media
Olet estänyt käyttäjän @afriforum
Haluatko varmasti nähdä nämä twiitit? Twiittien näyttäminen ei poista käyttäjän @afriforum estoa.
-
@AfriForum se privaatvervolgingseenheid het namens die klaer en haar familie ’n waaksaamheidsopdrag bekom.Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Dit is genoeg om ’n mens woedend te maak” sê
@JacquesBroodryk, AfriForum se veldtogtebestuurder. ’n Verdagte sal in Februarie in die hof verskyn op ’n klag van poging tot moord na hy na bewering ’n slagoffer met MIV besmet het, terwyl hy geweet het dat hy die virus het.Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
“As mens kyk na die bewyse teen Memese en luister na die bloedstollende getuienis, dan is dit onverstaanbaar waarom die NVG geweier het om Memese te vervolg. Die enigste afleiding wat mens kan maak, is dat daar onvanpas by die saak ingemeng is om Memese te beskerm.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Die Celeste Gouws verkragtingsaak hervat in Januarie in Somerset-Oos. Andile Memese word daarvan verdink dat hy met Gouws se drankie gepeuter het en haar verkrag het.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Senzo is in 2014 vermoor en dit was met die hulp van die privaatvervolgingseenheid dat die verdagtes hul dag in die hof sal kry en dat Senzo se familie kan uitsien na geregtigheid.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Die verhoor teen vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die voormalige Bafana-Bafana kaptein Senzo Meyiwa vermoor het begin in April.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Die privaatvervolgingseenheid verteenwoordig Monique Oosterhout. Hulle was ten tyde van die insident in 2015 getroud toe Bizos haar na bewering aangerand het en ses van haar ribbes gebreek het. Die NVG het geweier om hom te vervolg.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Getuienis het reeds begin en die saak is al twee keer daarna uitgestel vir verskeie redes wat positiewe COVID-gevalle in Malema se regspan ingesluit het. Alexis Bizos, seun van adv. George Bizos, verskyn Februarie in die hof op ’n klag van aanranding.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Julius Malema, leier van die EFF, se aanrandingsaak sal in April hervat. Hy en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, verskyn op aanklagte van aanranding van Johannes Venter, ’n polisieman, by Winnie Madikizela-Mandela se begrafnis in 2018.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Hy verskyn weer volgende jaar in die hof. Esther Nieuwoudt, Botes se ma, sê sy is dankbaar haar kind is nie net doodgeskiet en vergeet nie. Verskeie ander sake waar die privaatvervolgingseenheid betrokke is, sal volgende jaar in die hof wees.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Dennis Hearn het intussen sedert die privaatvervolgingseenheid se ingryping in die landdroshof in Klerksdorp in verband met die voorval verskyn.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
In nog ’n oorwinning vir die privaatvervolgingseenheid is daar besluit om vervolging te begin in die Nicky Botes-saak. Botes is in ’n padwoede voorval in Junie vanjaar in Klerksdorp voor ooggetuies doodgeskiet, maar geen arrestasies was gemaak nie.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Die privaatvervolgingseenheid moes by hierdie saak betrokke raak om te verseker dat die ouers verantwoordbaar gehou word vir hul dade en ons verwelkom die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se suksesvolle vervolging van die beskuldigdes.”
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Ons moenie vergeet dat die dokters wat die kind behandel het die werklike helde in hierdie saak is nie.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Adv. Phyllis Vorster, aanklaer by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het die skuldigbevinding as ’n groot oorwinning bestempel. “Hierdie uitspraak is ’n oorwinning vir hierdie kind en ook vir geregtigheid.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
@afriforum het twee dokters en ‘n maatskaplike werker by die Eugene Marais hospitaal, wie die baba behandel het, bygestaan om in Julie 2020 klagtes teen die baba se ouers in te dien.Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Baba N se ouers sal in Maart vonnis opgelê word vir die mishandeling van hul kind wie met 31 been breke en verskeie ander beserings in die hospitaal beland het.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Die privaatvervolgingseeheid het in 2020 by die saak betrokke geraak.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
Ons sal nie moeg word om te sorg dat die strafregstelsel behoorlik funksioneer nie.” Die video toon skynbaar hoe vier TMPD-lede, twee mans en twee vroue, Du Toit by ’n vulstasie rond pluk, skop en slaan en in ’n bussie probeer boender.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa -
2/2 die teenoorgestelde doen. “Beamptes wat skynbaar hulle mag misbruik, moet daarvoor verantwoordbaar gehou word. Die privaatvervolgingseenheid sal daarom voortgaan om vir Kymie te ondersteun deur die hofverrigtinge te monitor om seker te maak dat geregtigheid geskied.
Näytä tämä ketjuKiitos. Käytämme tätä aikajanasi parantamiseen. KumoaKumoa
Lataaminen näyttää kestävän hetken.
Twitter saattaa olla ruuhkautunut tai ongelma on muuten hetkellinen. Yritä uudelleen tai käy Twitterin tilasivulla saadaksesi lisätietoja.