Kyk of jy vir my die son kan vang Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang Dis donker by die venster in die middel van die dag Onthou jy hoe helder die kamer kon lag?pic.twitter.com/NVeiz3467K
Voit lisätä twiitteihisi sijainnin, esimerkiksi kaupungin tai tarkemman paikan, verkosta ja kolmannen osapuolen sovellusten kautta. Halutessasi voit poistaa twiittisi sijaintihistorian myöhemmin. Lue lisää
Sonvanger Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn. Sonvanger. Laat my verstaan, hoe ‘n somer sommerso in die niet kan verdwyn. En laat hom skyn