mornesteyn
-
Great to be back,tired of that cold and wet wether.It has been a great experience playing for the Barbas,what a game!!!SA is still the best.
1:45 PM Dec 8th
from web
-
Sien uit na die Barbarian game. Die atmosfeer tussen die manne is heeltemal anders as om vir 'n toets voor te...
2:04 AM Dec 3rd
from Facebook
-
@ Hey OS,hoop dinge gaan goed daar op die plaas en in Bloem.Troue was baie leke dankie.Net leke koud hier in Ierland.Leke dag!
8:45 AM Nov 24th
from web
in reply to osdurandt
-
@ Rugby gaan goed,maar honeymoon was beter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
8:42 AM Nov 24th
from web
in reply to igitur
-
@ Sorry everything is always in Afrikaans,my English is not so good!Thanks,have a great day
8:40 AM Nov 24th
from web
in reply to benoitdenoisy
-
@ Thanks julle,waardeur dit.Leke dag
8:37 AM Nov 24th
from web
in reply to reneferreira
-
@ Thanks tjoepkop<nou kan ons bietjie hier ook chat.Hoop dinge gaan goed daaikant.Leke koud en reenerig hier,darm amper terug!
8:36 AM Nov 24th
from web
in reply to Tjoepless
-
@ Baie dankie,sien baie uit om vir hulle te speel.Het net eers n toets om te wen!
8:33 AM Nov 24th
from web
in reply to Monicavdberg
-
Die weer hier in Doublin is BAIE koud. Verlang al klaar na sonnige SA! Verbaas om te hoor dat Ronan O'Gara gedrop...
6:04 AM Nov 24th
from Facebook
-
Leke koud hier in Ierland.Leke gegim.Glad nie my tipe weer hierdie nie!MIS SA
9:21 AM Nov 23rd
from web
-
Na 'n heerlike week in London, is ons nou slaggereed vir die game teen Italie & sien uit na 'n Bul-stryd! Dankie...
4:44 AM Nov 20th
from Facebook
-
Gaan vandag bietjie Leapard Creek toe,leke golf speel!Laaste naweek voor ons Europa toe vlieg!!!!
4:38 AM Nov 5th
from web
-
Leke golf gespeel vandag.Bietjie weg kom van rugby,voor die great naweek!Sien baie uit!!!!!
9:19 AM Oct 29th
from web
-
@ Geniet die twitter ding baie<begin dit nou eers verstaan.Leke dag>Dankie vir die support
7:37 AM Oct 26th
from web
in reply to LOVEmorneSTEYN
-
@ Dankie OS,waardeur die boodskap>Hoop dinge gan goed daaikant.Leke dag.Groete daar
7:32 AM Oct 26th
from web
in reply to osdurandt
-
Terug van honeymoon,was baie leke.Nou is dit tyd vir FINAAL!
7:27 AM Oct 26th
from web
-
Loftus . . . hier kom ons!!!!!
5:42 AM Oct 19th
from Facebook
-
Hi Almal!! Ek sien Os het amper 24 000 fans op Facebook. Help my dat ek hom kan beat en nooi almal wat julle ken.
7:26 AM Oct 15th
from web
-
Het 'n lekker af-dag geniet, ons vertrek more na Kaapstad vir die groot wedstryd. Die manne lyk reg na 'n harde...
7:18 AM Oct 15th
from Facebook
-
Amper oppad oefening toe.Laaste oefening voor die groot game Saterdag!Sien uit na n great naweek!
5:35 AM Oct 14th
from web
|
|