Profile_bird

Hey there! leserskring is using Twitter.

Twitter is a free service that lets you keep in touch with people through the exchange of quick, frequent answers to one simple question: What's happening? Join today to start receiving leserskring's tweets.

Already using Twitter
from your phone? Click here.

leserskring

  1. Die Leserskring Twitter feetjie gaan bietjie haar vlerkies rus en is weer 4 Januarie terug. Seisongroete, Twittervriende!
  2. André Rieu kom na SA! Besprekings by Computicket: http://www.computicket.com/web/event/andre_rieu_live_in_south_africa/82542823/0/6346831
  3. Is jou Kersinkopies klaar? Nog nie? Uitgesoekte items beskikbaar vir 24-uur aflewering by http://www.leserskring.com
  4. Watter boek gaan jy hierdie somer op die strand lees? Ons keuse: http://bit.ly/7ocB6j
  5. Uitgesoekte items op 24-uur aflewering. Sien Geskenk-Idees katalogus of www.leserskring.com vir meer besonderhede.
  6. Kry SA aan die lees - gee 'n boek as 'n geskenk hierdie Kersfees. http://www.leserskring.com
  7. 21 slapies om te gaan - is jy reg vir Kersfees? www.leserskring.com
  8. My test of a good novel is dreading to begin the last chapter. ~ Thomas Helm
  9. Bestel voor 4 Desember om seker te maak jy kry jou pakkie voor Kersfees!
  10. Lede uitverkoping : 2-3 Desember vanaf 09:00 - 18:00 by Waterviewsingel 1, Waterview Park, Century Blvd, Century City, Kaapstad.
  11. Boeke, CD's en DVD's more op uitverkoping: 09:00 - 16:00 @ Waterviewsingel 1, Waterview Park, Century Blvd, Century City, Kaapstad.
  12. Michael Jackson - the early years http://bit.ly/8xaRPy
  13. Hou die kleinspan besig die vakansie met die Goorgomgaai Aktiwiteitsboek (sê dit 'n paar keer vinnig oor!) http://bit.ly/1RCke2
  14. Meer as 40 stories word vertel met humor en deernis deur Weg se Dana Snyman - perfek vir jou Kerskous! http://bit.ly/4nuECx
  15. Geluk aan @Hon3yZA - die gelukkige wenner van die The Lost Symbol kompetisie! DM jou posadres. ;)
  16. Ons wil SA aan die lees kry! Volg ons en jy kan ‘n kopie van The Lost Symbol van Dan Brown wen. Kompetisie eindig Vrydag. Retweet!
  17. Ons wil SA aan die lees kry! Volg ons en jy kan ‘n kopie van The Lost Symbol deur Dan Brown wen. Kompetisie eindig Vrydag. Retweet!
  18. Perfek om klein kabouters op die langpad besig te hou: Goorgomgaai aktiwiteitsboek http://bit.ly/1RCke2
  19. 'n Roman oor die groot kunstenaar Michelangelo... sy lewe, denke en werke. http://bit.ly/IyXvn
  20. Joost: alles wat jy wou weet... http://bit.ly/4fSwwz