Profile_bird

Hey there! gormendizer is using Twitter.

Twitter is a free service that lets you keep in touch with people through the exchange of quick, frequent answers to one simple question: What's happening? Join today to start receiving gormendizer's tweets.

Already using Twitter
from your phone? Click here.

gormendizer

  1. cape velvet en after effects. this is the good life.
  2. @Mpieters Windows Defender?
  3. RT @hartleyr: Take time to read Barack Obama's BRILLIANT Nobel speech. Genius. http://bit.ly/8zW2G5
  4. RT @stii: RT @myDigitalLifeSA Afrigator speaks to myDL http://bit.ly/86VgIb (tjek stii se awesome shades+snor combo uit!)
  5. Manto vs. Kurt: http://bit.ly/66NrfZ
  6. @HendreGreeff to each his own. ek hou van die melankoliek daarin. dis anders as die vorige albums.
  7. Ek kan nie oor hoe cool die nuwe Zinkplaat is kom nie.
  8. @rrza bahaha
  9. Apple se Magic Mouse is die belaglikste idee sedert...wel, Windows touch screen PC's. My vingers wil *voel* hulle het geclick, baie dankie.
  10. Baie geluk aan almal wat die afgelope tyd graad gevang het! y00 ar3 t3h r0x0rz!
  11. @onrustig dit klink erger in Engels ;) Hoe's Smashing Mag se boek?! Ek wens ek kan een beloer...
  12. Vraagwoorde kom voor in die naamwoordstuk, die werkwoordstuk en die byvoeglike naamwoordstuk. As jy dit elders sit, het jy 'n konkussie.
  13. Ek wens karwagte wil 'n bietjie meer entoesiasties wees oor my inry as my uitry.
  14. @Mpieters you'll never look back
  15. @bbravenboer now there's some excellent critique ;)
  16. @bbravenboer can't help it. ek sien klonte.
  17. RT @matiesstudents: Media24 management director encourages integrity and good leadership in graduates http://bit.ly/7uQ7EG
  18. Ek wonder of sendelinge in verre Afrika en Sjina en wie weet waar besef hulle is niks meer as kolonialiste nie...
  19. Kersfees maak my hartseer: http://bit.ly/5SXlQo
  20. @aegjung ek het nie geweet hy bestaan nog nie...