Get short, timely messages from KKNK.

Twitter is a rich source of instantly updated information. It's easy to stay updated on an incredibly wide variety of topics. Join today and follow @AbsaKKNK.

Get updates via SMS by texting follow AbsaKKNK to 40404 in the United States
Codes for other countries

Two-way (sending and receiving) short codes:
Country Code For customers of
Australia
  • 0198089488 Telstra
Canada
  • 21212 (any)
United Kingdom
  • 86444 Vodafone, Orange, 3, O2
Indonesia
  • 89887 AXIS, 3, Telkomsel
Ireland
  • 51210 O2
India
  • 53000 Bharti Airtel, Videocon
Jordan
  • 90903 Zain
New Zealand
  • 8987 Vodafone, Telecom NZ
United States
  • 40404 (any)

AbsaKKNK

  1. Hier is die laaste oorsig van die Absa KKNK 2012. Sien jou weer volgende jaar, selfde plek (omtrent) selfde tyd: bit.ly/HBn6mq
  2. Sien julle daar. RT @djchopper_sa: #AlCapone by @AbsaKKNK is vanaand vir die laaste aand oop. kom groet!!
  3. Hoeveel van dié genomineerdes het jy te siene gekry: absakknk.co.za/program.php?pa… ?
  4. Laaste dag van die 18de Absa KKNK. Hoe lyk jou fees-stamina?
  5. Club Al Capone 4 April: facebook.com/AbsaKKNK#!/med…
  6. Absa Wynsaal: Kom kuier saam en kook in jou taal met Elvis Blue op 2 April: youtube.com/watch?v=OBAeHd…
  7. Absa Wynsaal: Kom kuier saam en kook in jou taal met Lize Beekman op 1 April: youtube.com/watch?v=qQgKGR…
  8. 'n Oorsig van dag 3 en 4 van die 18de Absa KKNK. Was jy daar? youtube.com/watch?v=RHCTax…
  9. Groot aand by Club Al Capone: Vanaand 20:30 Zolani van Freshlyground, Laudo & Nick. Karen Zoid CD launch om 22:00. Sien jou daar!
  10. Club Al Capone, die plek om te wees: facebook.com/media/set/?set…
  11. Ons hoor die partytjie in Club Al Capone was 'n treffer. Waar was jy gisteraand?
  12. As jy die eerste twee dae gemis het, is hierdie een vir jou: youtube.com/watch?v=tE-GMA…
  13. As jy nog nie by die Visuele Kunsuitstallings was nie, gaan kyk gerus hier - en koop sommer vir jou iets: bit.ly/H3wDCc
  14. Dag 3 is 20 min. oud. Deel jou feesfoto's of -oomblik met ons.
  15. Is jy reg vir die Klein Karoo Feesparade? Dit begin oor 10 min. (17:00) in Vredestraat en beweeg af in Baron van Reedestraat. Sien jou daar.
  16. Dag twee begin met baie sonskyn. Wat was jou hoogtepunt van gister?
  17. Pleasure! ;-) RT @katyfourie: I love free stuff. So much. Thank you, @AbsaKKNK #kknk twitter.com/KatyFourie/sta…
  18. Veilig ry. Sien julle binnekort. RT @heinrichvis: Damn mar dis ver @AbsaKKNK toe. Nou op Beaufort W. Eerste show al vanaand! Yes yes.
  19. Absa skop die fees af in styl: facebook.com/AbsaKKNK#!/med…
  20. Dag 1 is lekker koel. Mense maak reg vir aksie. Binnekort is alles aan die gang. Waar is jy eerste?