Twitter is a rich source of instantly updated information. It's easy to stay updated on an incredibly wide variety of topics. Join today and follow @TEATERteater.
Get updates via SMS by texting follow TEATERteater to 40404 in the United States Codes for other countries
"(Malan) Steyn se uitstekende teks (Bos) ...verdien nog opvoerbeurte. Dit is teater vir môre se gehore." - Laetitia Pople (Die Burger)12:13 AM Apr 9thvia web
"Onder die teaterdebute op die fees ... skitter veral Marthinus Basson se lewenskragtige "Die vrou vantevore" - Laetitia Pople (Die Burger)12:11 AM Apr 9thvia web
Vagina Dentata is benoem vir 5 Kanna Toekennings! Slurpie-prys, Herrie-prys, Beste debuut produksie, musiek produksie en beste produksie!2:42 AM Apr 7thvia web
Ons is nog nie helemal klaar by die fees nie - ons het nog Vagina Dentata wat tot Vrydag by die fees speel ....... fb.me/1wfwFMGsR1:47 AM Apr 4thvia Facebook
Die jong akteurs van Bos het uitstekend gevaar by die KKNK en gehore weggeblaas met hul talent en fokus ... aan... fb.me/1eT3hfBPc1:45 AM Apr 4thvia Facebook