Get short, timely messages from Roekeloos.

Twitter is a rich source of instantly updated information. It's easy to stay updated on an incredibly wide variety of topics. Join today and follow @Roekeloos.

Get updates via SMS by texting follow Roekeloos to 40404 in the United States
Codes for other countries

Two-way (sending and receiving) short codes:
Country Code For customers of
Australia
  • 0198089488 Telstra
Canada
  • 21212 (any)
United Kingdom
  • 86444 Vodafone, Orange, 3, O2
Indonesia
  • 89887 AXIS, 3, Telkomsel
Ireland
  • 51210 O2
India
  • 53000 Bharti Airtel, Videocon
Jordan
  • 90903 Zain
New Zealand
  • 8987 Vodafone, Telecom NZ
United States
  • 40404 (any)

Roekeloos

  1. Video: Tieners en motors (ontstellende materiaal): Drifting is 'n populêre tydverdryf onder tieners in Saudi-Arabië. bit.ly/LegDPr
  2. Le Grand Cirque – Adrenaline: Le Grand Cirque - Adrenaline is by die Joburg-teater van vandag af to 17 Junie. bit.ly/LSDO4j
  3. Ma maak bomdreigement: 'n Ma het 'n vals bomdreigement gemaak omdat sy nie wou hê haar dogter moet 'n 1time vlug... bit.ly/LMzXm4
  4. Nou praat jy: Ritalin, ouskool: Bettie het nie Ritalin gebruik om haar kinders te beheer nie. bit.ly/LMzYGs
  5. Elvis se graf; jou laaste lêplek: Elvis Presley se oorspronklike grafkelder word binnekort aan die hoogste bieër... bit.ly/KhimXQ
  6. Nou vir ET se skildery: Eers was daar Brett Murray se The Spear, maar min mense weet van Vusi Beauchamp se skild... bit.ly/NjIWxy
  7. Classics for all, #Greyton, 1 – 3 Junie, roekeloos.co.za/feeste/
  8. Bril of kontaklense: 'n Spietkop trek ‘n Engelse dame af. bit.ly/L8ddOe
  9. Pirate Bay het nuwe adres: Soos gewoonlik weier die Pirate Bay om die knie te buig voor pogings van sekere Inter... bit.ly/M6kQcI
  10. Uiteindelik op Facebook by facebook.com/aweregs
  11. Retrogasme: Ernest Hemingway: Ernest Hemingway, deur Man Ray bit.ly/NbeWnz
  12. VIVA!: Thailand se supergroep, VIVA!, is vanaf 29 Mei tot 16 Junie by The Fringe by die Joburg-teater. bit.ly/LQ4SRc
  13. I love a Guitar: Die vyf laaste jaar het James Grace die hele spektrum van musiek deurgewerk, van Bach tot Abdul... bit.ly/LQ4UbP
  14. Samsung Galaxy S3 amper hier: Samsung se jongste slimfoon, die Galaxy S3, is van vandag af in 28 lande beskikbaar. bit.ly/LOVYDn
  15. Mandela na Qunu: Nelson Mandela trek vandag terug na sy huis in Qunu in die Oos-Kaap. bit.ly/LAj7Xl
  16. Dit lyk altyd onmoontlik, tot dit gedoen is: Straatkuns deur El Seed in Philippi, Kaapstad. bit.ly/LzYzOE
  17. Gedigte van Boerseun: Seisoene van gister en eergister waai in die wind vergete en verlate soos laas jaar se naj... bit.ly/LYg4hu
  18. Amour wen by Cannes: Michael Haneke se Amour is as die beste film aangewys by die Cannes-filmfees. bit.ly/LL0ClQ
  19. Nie jou alledaagse poppie nie: Beeldhouer Carole Feuerman se realistiese wasfigure. bit.ly/Lwc1TF
  20. Ape besteel hospitaal: Ape steel kos en medisyne wat vir pasiënte in Durban se Wentworth-hospitaal bedoel is, he... bit.ly/KSpTsv