Get short, timely messages from Lollos.

Twitter is a rich source of instantly updated information. It's easy to stay updated on an incredibly wide variety of topics. Join today and follow @LollosMusiek.

Get updates via SMS by texting follow LollosMusiek to 40404 in the United States
Codes for other countries

Two-way (sending and receiving) short codes:
Country Code For customers of
Australia
  • 0198089488 Telstra
Canada
  • 21212 (any)
United Kingdom
  • 86444 Vodafone, Orange, 3, O2
Indonesia
  • 89887 AXIS, 3, Telkomsel
Ireland
  • 51210 O2
India
  • 53000 Bharti Airtel, Videocon
Jordan
  • 90903 Zain
New Zealand
  • 8987 Vodafone, Telecom NZ
United States
  • 40404 (any)

LollosMusiek

  1. Lees vandag se @Die_Burger vir 'n pragtige foto agter die skerms van Lollos 4 DVD opname! Dit was vir die verfiming van ons Lees-liedjie!
  2. Baie geluk met Lian se 2de verjaarsdag vandag! En dankie v @heinzwinckler en Lian se great bydra tot ons Lollos 4 DVD opname gister!
  3. Rooies en Die lollos span lees almal die spesiale Lollos Die Burger #Lollos 4 twitter.com/LollosMusiek/s…
  4. Lollos 4 verfilming in Kaapstad met @heinzwinckler Oe La La Suid-Afrika! twitter.com/LollosMusiek/s…
  5. Lollos 4 verfilming begin vandag! Oe La La Suid-Afrika! Sien uit om vir @heinzwinckler later op stel te he! twitter.com/LollosMusiek/s…
  6. Baie Gelukkige Moedersdag aan al die Lollos-mamma's! Mag julle 'n heerlike bederfdag he!
  7. @francoredpath Ons is geweldig jammer oor die swak klank. Ongelukkig is die klank buite ons beheer as ons vlieg. Stuur asb jou e-pos adres
  8. Luister nou na finale Lollos 4 Oe La La, Suid-Afrika in die kar! Wow! Ongelooflik lekkerste liedjies! Volgende week beskikbaar in winkels!
  9. Ons is reg vir ons 10:00 vertoning by die @IPICAurora sentrum in Durbanville. Dankie Stellenbosch vir die heerlike vertoning gisteraand!
  10. “@TaniaGoslett: @LollosMusiek hallo Lollos follow asb @LFCancerTrust dankie” ons follow!
  11. en Saterdag 5 Mei 10:00 is ons GRATIS by die @IPICAurora Winkelsentrum in Durbanville! Moet dit nie mis nie!
  12. Lollos 4 vertoning Vrydag 4 Mei 18:00 by Woodmill Mark, Stellenbosch. Onderdak, verwarmers, lekker kos! R50pp bespreek 083 755 2877
  13. Baie geluk aan Wendy Oldfield v haar SAMA v beste kiddies CD!
  14. “@emoadams: Vandag Is Die Dag Mense Launching The Brother Love Dvd Today @ GrandWest 12pm' Whoop Whoop Emo! Dit gaan 'n reuse hit wees! Njoy
  15. Baie geluk met die SAMA! @elvisblue Geniet elke oomblik!
  16. Baie spyt ons kan nie vanaand se @MTNSAMA bywoon nie! Groot vertoning more in Wellington. Goodluck to all nominees! #SAMA18 @minkiburger
  17. “@Johrne: @LollosMusiek My "wat!" was 'n skok dat ons nie tee gedrink het nie.” was 'n vinnige kuier, alweer op lughawe! @minkiburger
  18. “@Johrne: @LollosMusiek #BloemSkou #SADhalfmarathon Wat!!!!!!!!!!” Lollos se vlerke vlieg veeeer! Ons hardloop darem nie, net lekker show!