Profile_bird

Hey there! Boervrou is using Twitter.

Twitter is a free service that lets you keep in touch with people through the exchange of quick, frequent answers to one simple question: What's happening? Join today to start receiving Boervrou's tweets.

Already using Twitter
from your phone? Click here.

Boervrou

  1. Wens net vir 'n bietjie slaaaaaap....gaaap
  2. @onrustig ek ♥ my tjoppies!
  3. @casperrasper http://twitpic.com/ra3x2 - ...
  4. Wat is erger as droë toast vir ontbyt? Olierige eiers daarby! Dis een van die slag-gate van ouer wees, jy sharrup en eet!!!
  5. Hoekom moet uitsonderings gemaak word as mense weet waar hulle staan met jou?
  6. Kan nie eers skryf wat ek regtig voel nie.
  7. DIt reen katte en honde en visse!!! As dit net geduld wil reen, want ek is nou g@tvol vir alles wat vol modder is!
  8. Kids is skool toe en die huis is stiiiiil.
  9. Eet gebrande toast, tot die bleddie kaas is bruin!
  10. @varkvleis Welkom!!! ♥♥♥
  11. Seertjies op my tong maak dat ek op pizza uitmis.. :-(
  12. Pootuit geshop saam die verjaarsdag girl. Syt haar eerste Vanilla Late gehad by Wimpy!
  13. Hoe troos jy die ontroosbare?
  14. Alles weer van voor af...
  15. Terug van die 'weg-breekie' af...Moeg, moeer, moegste....
  16. 10e huweliksherdenking vandag! Baie lief vir jou my man!
  17. Lyk my ons 10de huweliksherdenking planne werk nie so mooi uit nie...
  18. @casperrasper hang seker af hoeveel keer jy dit droom...?
  19. Ek mis my slaap...
  20. @casperrasper http://twitpic.com/ndgd3 - Jy lyk bang!